'Soettand'
die geharsingde tronkmure van la maison d’arret
behuis die moeilikes
rehabiliteer graag, koes en soen elkeen, jij sien die maan
in tweekleur
dis verby dis verby dis dis dis
jy vind dit
nie op die kaart nie.